RUAN & UNÉ
trou op 14 December 2019ONS STORIE
Vroeg oggend , ‘n bietjie angstig en verdwaald het Ruan en Uné as eerstejaars op ‘n bus geklim oppad na Kandelaargemeente se eestejaarskamp.
“Daar is ‘n plan agter als wat gebeur “ Dit is die waardevolle waarheid wat Une en Ruan geleer het uit hul storie.
Vroeg oggend, ʼn bietjie angstig en verdwaald het Ruan en Uné as eerste jaars op ʼn bus geklim op pad na Kandelaar gemeente se eerstejaarskamp. Hier het die twee mekaar so vlugtig ontmoet maar met Ruan, vasberade om eers na sy Universiteitslewe ʼn meisie te kry en Uné met ʼn kêrel in Rustenburg het hulle nie iets van die saak gemaak nie.
‘n Paar maande het verby gegaan, Ruan was ingeburger in Patria mans koshuis en besig om die sosiale lewe van ʼn student ten volle te benut en Uné het haarself tuisgemaak in Wanda Dames koshuis en het ook maar besluit om afskeid te neem van die kêrel. Na ʼn paar keer wat die twee mekaar heeltemal te toevallig weer raak geloop het op ʼn kampus van duisende mense, het ʼn vriendskap ontstaan (maar daar was altyd ietsie wat ons nie kon plaas nie). Die vriendskap was vir lank een van “ʼn vinnige koffietjie” by Fiories, Gym buddies, study en draf buddy wees, designated driver wees, “Ek kon altyd vir Ruan op die onmoontlikste tye opgespoor in Impala en hy sou my terug vat koshuis toe” se Uné, mekaar se plus one wees vir Dinees en ook net vir ʼn vinnige motivational praatjie as die sosiale lewe en die akademie nie lekker saam gewerk het nie, maar dink definitief Ruan het bietjie meer van die praatjies nodig gehad as Une’.
Begin van die twee se derde jaar, na al die koffie, dans, motivering, en laat aand “ons dink ons leer “sessie het Ruan besluit om sy voornemens om nie ʼn meisie te hê nie liewers maar te los en het hy vir Uné met koffie, Wakaberry, beskuit en blomme gevra om asseblief maar amptelik sy meisie te wees.
Van die dag af was dit ʼn ongelooflike avontuur. Van Road trips Jeffries toe saam Winel en Jaak in ʼn Atos, Mosambiek duike saam, Impulsiewe middag uitstappie Mall of Africa toe, naweke Bray toe saam Egbert, wat vinnig geleer het om nie Une se weergawe van “net om die draai “te vertrou nie tot by Valskerm spring van 4000f.
Dit was toe op juis so ʼn avontuur wat Ruan en Winel baie versigtig gereël het om te gaan Zipline by Hartebeespoort dam. By die heel laaste slide kom Uné af tussen die bome deur met die woorde “Trou Met My “. Die begin van ʼn nuwe deel van hulle lewe.
“Love is friendship set on fire “ was nog nooit so waar nie.
.
TYD TOT ONS TROUE
Ons kan nie wag om jou by ons troue te sien nie. Ons tel letterlik die dae, ure en minute af.
Ruan en Uné trou oor
Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)
Die dag van
Ruan en Uné. Stoor solank die datum van ons huweliksdag.
Besonderhede
Date: 14 Desember 2019
Time: 15:30
Location: Lavandou Wedding Venue: Graham Road, Tierpoort, Pretoria-Oos
Voorspelde weer
Temperature: 28°C
Rain: 10%
Humidity: 0%
Wind: 2mph
These are estimates based on historical values

Paar van ons foto
“Love is a fruit in season at all times, and within reach of every hand.” —Mother Teresa




BLYPLEK…
Geniet die spesiale dag saam met ons. Hiermee is ‘n paar plekke waar jy kan oorslaap. Skakel gerus en bespreek jou kamer.
Merops
083 254 2604
info@merops.co.za
Ndlovu Lodge
012 809 0432
reservations@ndlovulodge.com
Lavandou Wedding Venue
WAT HET ONS NODIG?
‘n Geldjie in die sak is beter as ‘n geskentjie op die rak.