Renier & Bianca
Trou op 21 september 2019ons verhaal
Ons ontmoeting was onverwags en onbeplan.
Onverwags en onbeplan…
…het ons mekaar ontmoet. Sonder dat ons daarvoor gesoek het , het ons gekry wat ons nog altyd wou he.
Vriende en familie is vir ons baie belangrik en ons kan nie wag om die groot dag met hulle te deel nie!
Langarm en Boerekos is die perfekte manier om ons belofte aan mekaar te vier.

Renier Erasmus
Ek is ‘n hardwerkende persoon wat nie bang is vir die uitdagings van die lewe nie, wetende dat daar baie spesiale mense is wat my sal ondersteun.
Ek is lief vir, en koester Bianca, my familie, spesiale mense en vriende in my lewe en sal enigiets vir hul doen…
…veral seker maak dat hul rekenaars werk en sê nooit nee vir ‘n kuier nie.

Bianca Pieterse
Ek is iemand wat daarvan hou om the lag en die lekker dinge in die lewe saam my vriende en familie te geniet.
Ek is ‘n grondslagfase onderwyseres en my groot passie in die lewe is om kinders te vorm en te leer.
Vandat Renier in my lewe is, is my glimlag ‘n bietjie breër en my lag ‘n bietjie harder. Vandat Renier in my lewe is sien ek net nog ‘n bietjie meer uit na môre.
TYD TOT ONS TROUE
Ons is so opgewonde om jou deel van ons groot dag te maak. Ons tel die dae, ure, minute en sekondes af.
Renier en Bianca trou oor
Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)
Ietsie van ons
besonderhede
Datum: 21 September 2019
Tyd: 16:00
Plek: Waenhuiskraal
weervoorspelling
Temperatuur: 28°C
Reën: 25%
Humiditeit: 35%
Wind: 10km/h
Inligting gebasseer op historiese inligting.

paar kiekies
“I never loved you any more than I do, right this second. And I’ll never love you any less than I do, right this second.”




akkomModasie
(BAPSFONTEIN)
Geniet ons troue saam met ons deur tot laataand te dans. Ons het verskeie opsies vir bekostigbare akkommodasie naby aan Waenhuiskraal.
Waenhuiskraal
WAT HET ONS NODIG?
‘n Geldjie in die sak, eerder as ‘n geskenk op die rak