fbpx

BAREND& MARILEE

TROU OP 19 OKTOBER 2019

ONS VERHAAL

Ons het mekaar 12 jaar terug op ‘n lughawe ontmoet op pad Kaap toe…

Vroegoggend met ‘n rondgeskarrel op OR Tambo, so 12 jaar terug was dit bestem dat ons op dieselfde vlug Kaap toe ontmoet het. Mens kan se dit was “Love at first sight”. Van daar af het ons net dadelik “geclick”en ons verhaal saam het begin. Daardie eerste liefdes oomblikke is so spesiaal, en dit het ons gebring dat ons 7 jaar getrou aan mekaar was toe ek besluit om haar te vra om my vrou te word.

Marilee het altyd gese dit moet ‘n verrassing wees, en sodoende het ek en my ouers aan die werk gespring om alles voor te berei.

Die groot dag was 19 Desember 2016 met ‘n piekniek op die Strand in de Kelders.

Ek besluit toe om ‘n speletjie met haar te speel. Ek vra haar toe dat sy haar oë toemaak dat ek iets in haar hand gaan sit, en sy moet raai wat dit is.

Eerste sit ek ‘n blommetjie in haar hand, ek het dit so drie keer gedoen. Dit is toe ek ‘n skulpie vat en haar ring binne die skulpie sit, en vra haar om vir ‘n laaste keer te raai. Sy het vir die derde keer verkeerd geraai, en ek se toe vir haar sy moet haar oë oopmaak.

Toe sien sy die ring, en ek het haar gevra of sy my vrou sal wees en dat sy die res van haar lewe met my sal spandeer. Sy het gelukkig ja gese, dit het my die gelukkigste man ooit gemaak.

Die 19de Oktober 2019 is ons amper 10 jaar saam en het dit goed gedink om dit ons trou dag te maak waar ons ewige trou aan mekaar gaan belowe voor al ons spesiale familie en vriende.

BAREND STEYN

BAREND STEYN

MARILEE VISSER

MARILEE VISSER

DAE TOT ONS TROUE

Ons vertrou jy is net so opgewonde oor ons groot dag soos ons is om dit saam met elkeen van ons vriende en familie te deel. 

Barend & Marilee trou binne

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

DIE DAG VAN

BESONDERHEDE

Datum: 19 Oktober 2019
Tyd: 16:00
Plek: Makiti

VOORSPELDE WEer

Temperature: 28°C
Rain: 10%
Humidity: 0%
Wind: 2mph
These are estimates based on historical values

Gallery

“Love is a fruit in season at all times, and within reach of every hand.” —Mother Teresa

AKKOMODASIE

 (MAKITI – 011 662 4904)

Maak gerus kontak met Makiti indien jy ‘n plekkie wil bespreek om oor te slaap.

Altyd Welkom Guest Lodge

082 931 2830

Engedi Guest Lodge

086 136 4334

Apricot Hill Farm

082 551 2207

Sterkfontein Heritage

011 956 6044

Cradle Valley

079 697 3039

HONEYMOON FONDS

Vul asb ons spaarvarkie se pensie ipv ons spensie.

SIEN ONS JOU DAAR?

Dit sal vir ons ‘n voorreg wees as jy ons troudag saam met ons sal deel. 

Pin It on Pinterest

× How can I help you?